Daarom sê hy vir Samuel: “Gaan lê en as iemand weer na jou roep, sê dan: ‘Ja, HERE, u dienaar luister.’” Samuel is weer terug na sy bed toe. Die HERE kom staan toe daar en roep soos die vorige kere: “Samuel, Samuel!” Samuel het geantwoord: “Ja, HERE, u dienaar luister.”
Lees 1 SAMUEL 3
Luister na 1 SAMUEL 3
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 SAMUEL 3:9-10
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's