1 TESSALONISENSE 1:2-3

1 TESSALONISENSE 1:2-3 NLV

Wanneer ons bid, dank ons God altyd vir almal van julle. Ons onthou voortdurend hoe julle geloof dade word, hoe hard julle liefde julle laat werk en hoe julle aanhou hoop op ons Here Jesus Christus. In ons gebede noem ons hierdie dinge voor God ons Vader.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 TESSALONISENSE 1:2-3