1 Thessalonisense 1:2-3

1 Thessalonisense 1:2-3 AFR20

Ons dank God altyd oor julle almal wanneer ons aan julle dink in ons gebede. Voor God ons Vader onthou ons onophoudelik die uitwerking van julle geloof, die moeitevolle inspanning van julle liefde, en die standvastigheid van julle hoop op ons Here Jesus Christus.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Thessalonisense 1:2-3