1 TESSALONISENSE 5:16-18

1 TESSALONISENSE 5:16-18 NLV

Wees altyd vol blydskap. Moenie ophou bid nie. Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God van julle verwag omdat julle met Christus Jesus verenig is.