2 KRONIEKE 29:1-2

2 KRONIEKE 29:1-2 NLV

Hiskia was 25 jaar oud toe hy koning van Juda geword het. Hy het 29 jaar in Jerusalem regeer. Sy ma was Abia, dogter van Sagaria. Hy het gedoen wat reg was vir die Here, net soos sy voorvader Dawid gedoen het.