Hulle het ook 600 beeste en 3 000 skape as offers gebring. Daar was te min priesters om al die brandoffers voor te berei sodat hulle bloedverwante, die Leviete, hulle moes help totdat alles afgehandel en meer priesters gewy was. Die Leviete was meer nougeset met hulle toewyding as die priesters.
Lees 2 KRONIEKE 29
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: 2 KRONIEKE 29:33-34
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's