Die •heilige gawes was seshonderd beeste en drieduisend stuks kleinvee. Daar was egter te min priesters, en hulle kon nie al die brandoffers afslag nie. Hulle stamgenote, die Leviete, het hulle bygestaan tot die werk voltooi was en totdat die ander priesters hulleself kon heilig. Die Leviete was immers meer nougeset om hulleself te heilig as wat die priesters was.
Lees 2 Kronieke 29
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: 2 Kronieke 29:33-34
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's