2 KORINTIËRS 1:21-22

2 KORINTIËRS 1:21-22 NLV

Hy het ons saam met julle op Christus as fondament geplaas, terwyl God ons ook vir Hom afgesonder het. Hy het ons as sy eiendom gemerk en die Gees in ons harte gevestig as deposito wat as waarborg dien van alles wat Hy nog vir ons gaan gee.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KORINTIËRS 1:21-22