2 KORINTIËRS 1:21-22

2 KORINTIËRS 1:21-22 AFR83

God self het ons saam met julle op hierdie vaste grond gevestig: op Christus. God het ons vir Hom afgesonder, ons as sy eiendom beseël en die Heilige Gees in ons harte gegee as waarborg van wat ons nog sal ontvang.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KORINTIËRS 1:21-22