2 KORINTIËRS 2:14-15

2 KORINTIËRS 2:14-15 NLV

Ek is dankbaar teenoor God wat ons, omdat ons aan Christus verbind is, altyd saamneem in sy triomftog. Deur ons versprei Hy die aangename geur van sy kennis op elke plek. Ons is die welriekende geur wat deur Christus vir God opstyg, onder dié wat verlos word sowel as onder dié wat verlore gaan.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 KORINTIËRS 2:14-15