2 KONINGS 17:20
2 KONINGS 17:20 NLV
Die Here het toe die hele nageslag van Israel verwerp. Hy het hulle gestraf deur hulle oor te gee aan die plunderaars totdat Hy Israel van Hom af verwyder het.