Hierdie brief kom van Paulus, Silvanus en Timoteus. Ons skryf aan die gemeente in Tessalonika wat aan God ons Vader en die Here Jesus Christus verbonde is. Mag die genade en vrede van God ons Vader en van die Here Jesus Christus met julle wees.
Lees 2 TESSALONISENSE 1
Luister na 2 TESSALONISENSE 1
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: 2 TESSALONISENSE 1:1-2
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's