2 Tessalonisense 1:1-2

2 Tessalonisense 1:1-2 DB

Van Paulus en Silvanus en Timoteus. Aan die kerk in Tessalonika: julle is die eiendom van God ons Vader en die Here Jesus Christus. God ons Vader en die Here Jesus Christus se oorvloedige goedheid en vrede is met julle.