2 TESSALONISENSE 2:3

2 TESSALONISENSE 2:3 NLV

Laat niemand julle op enige manier mislei nie. Die Dag van die Here sal nie aanbreek voordat die opstand eers gekom en die wettelose mens, die mens wat vernietiging bring, na vore getree het nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 TESSALONISENSE 2:3