2 Thessalonisense 2:3

2 Thessalonisense 2:3 AFR20

Laat niemand julle op enige manier op 'n dwaalspoor bring nie; want hierdie dinge kan nie gebeur voordat die afvalligheid eers plaasgevind het, en die mens van wetteloosheid geopenbaar is nie. Hy is die seun van die verderf

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Thessalonisense 2:3