HANDELINGE 13:2-3

HANDELINGE 13:2-3 NLV

’n Keer toe hulle bymekaar was om die Here te dien en om te vas, het die Heilige Gees gesê: “Sonder Barnabas en Saulus vir My af om die werk te doen waarvoor Ek hulle geroep het.” Ná nog vas en gebed is hulle die hande opgelê en het die gemeente hulle weggestuur.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HANDELINGE 13:2-3