HANDELINGE 13:2-3

HANDELINGE 13:2-3 AFR83

Toe hulle op 'n keer bymekaar was om die Here te dien en om te vas, het die Heilige Gees gesê: “Sonder Barnabas en Saulus vir My af om die werk te doen waarvoor Ek hulle geroep het.” Nadat die gemeente gevas en gebid en hulle die hande opgelê het, het die gemeente hulle laat gaan.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HANDELINGE 13:2-3