HANDELINGE 16:27-28

HANDELINGE 16:27-28 NLV

Die tronkbewaarder het wakker geword en die tronkdeure wawyd oop sien staan. Hy het aanvaar die gevangenes het ontsnap, en sy swaard uitgetrek om homself dood te maak. Maar Paulus het met ’n harde stem geskreeu: “Moenie jouself iets aandoen nie! Ons is nog almal hier!”

Gratis leesplanne en oordenkings oor HANDELINGE 16:27-28