Hierdie boodskap oor Israel is vir Amos, ’n skaapboer uit Tekoa, gegee. Hy het dit twee jaar voor die aardbewing deur ’n visioen ontvang. Dit was in die tyd toe Ussia koning van Juda was en Jerobeam, die seun van Joas, koning van Israel. Amos het die volgende gesê: “Die HERE brul uit Sion, sy stem dreun uit Jerusalem! Die weivelde kwyn weg. Die gras bo-op Karmel verdor.”
Lees AMOS 1
Luister na AMOS 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: AMOS 1:1-2
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's