AMOS 7:8

AMOS 7:8 NLV

Die HERE vra toe vir my: “Wat sien jy, Amos?” Ek het geantwoord: “’n Skietlood.” Toe sê die Here: “Ek gaan my volk Israel met ’n skietlood toets. Ek gaan hulle verkeerde optrede nie meer oorsien nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor AMOS 7:8