DEUTERONOMIUM 10:12-13

DEUTERONOMIUM 10:12-13 NLV

“En nou, Israel, wat verwag die HERE jou God van jou? Hy vra van jou om Hom te eerbiedig, om volgens sy wil te lewe, om Hom lief te hê en Hom met hart en siel te dien. “Gehoorsaam die bevele en gebooie van die HERE wat ek jou vandag gee, dit is net tot jou beswil.