DEUTERONOMIUM 18:10-11

DEUTERONOMIUM 18:10-11 NLV

Daar mag nooit iemand tussen julle wees wat sy seun of dogter as ’n brandoffer verbrand nie. Moenie betrokke raak by waarsêery of goëlery of by die interpretasie van voortekens of towery, of beswerings of iemand wat geeste oproep of iemand wat dooies raadpleeg nie.