DEUTERONOMIUM 24:5

DEUTERONOMIUM 24:5 NLV

“’n Pasgetroude man mag nie in die weermag opgeneem of enige ander spesiale verantwoordelikhede gegee word nie. Hy moet vry wees om vir ’n jaar lank by die huis te wees om die vrou met wie hy getroud is, gelukkig te maak.