Deuteronomium 24:5

Deuteronomium 24:5 AFR20

“As 'n man pas getroud is, hoef hy nie saam met die leër uit te trek of enige verpligting op hom te neem nie. Hy moet vry wees vir sy huis vir 'n volle jaar en die vrou met wie hy getroud is, gelukkig maak.”