DEUTERONOMIUM 28:13

DEUTERONOMIUM 28:13 NLV

As jy luister na hierdie opdragte van die HERE jou God wat ek vir jou gee en dit noukeurig nakom, sal die HERE jou die kop maak en nie die stert nie. Jy sal altyd die leiding neem.