DEUTERONOMIUM 34:9

DEUTERONOMIUM 34:9 NLV

Josua, die seun van Nun, was gevul met wysheid, want Moses het sy hande op hom gelê. Die volk Israel het na hom geluister en het alles gedoen net soos die HERE vir Moses beveel het.