Jy moet jouself heelhartig verbind aan die gebooie wat ek vandag vir jou gee. Skerp hierdie woorde by jou kinders in en praat met hulle daaroor by die huis en wanneer jy op pad is, wanneer jy gaan lê en wanneer jy opstaan. Bind dit aan jou hande vas as ’n herinnering en dra dit op jou voorkop. Skryf dit op die deurkosyne van jou huis en teen jou stadspoorte.
Lees DEUTERONOMIUM 6
Luister na DEUTERONOMIUM 6
Deel
Vergelyk alle weergawes: DEUTERONOMIUM 6:6-9
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's