DEUTERONOMIUM 8:1

DEUTERONOMIUM 8:1 NLV

“Gehoorsaam stiptelik al die gebooie wat ek jou vandag gee. Jy sal dan lewe en baie word. Jy sal die land binnegaan wat die HERE met ’n eed aan jou voorouers beloof het en dit in besit neem.