Deuteronomium 8:1

Deuteronomium 8:1 AFR20

“ Elke gebod wat ek vandag vir jou voorskryf, moet julle nougeset nakom, sodat julle kan leef en meer word en in die land ingaan wat die HERE met 'n eed aan julle voorvaders beloof het, en dit in besit neem.