PREDIKER 12:6-7

PREDIKER 12:6-7 NLV

Dis die tyd wanneer die silwer draad van jou lewe afgebreek word en die goue kruik versplinter, die kruik by die fontein stukkend breek en die wiel by die put stukkend val. Dan sal die stof teruggaan na die aarde toe soos dit was en die gees terugkeer na God wat dit gegee het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PREDIKER 12:6-7