Prediker 12:6-7

Prediker 12:6-7 AFR20

voordat die silwerkoord verwyder word, die goue bak stukkend val, die kruik langs die waterbron gebreek word, die skepwiel stukkend val in die put, die stof na die aarde terugkeer soos dit was, en die lewensasem na God terugkeer wat dit gegee het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Prediker 12:6-7