PREDIKER 3:12-13

PREDIKER 3:12-13 NLV

Ek het besef daar is vir mense niks beter nie as om vrolik te wees en tydens hul lewe die goeie te geniet. Mense moet eet en drink en onder al hul moeite nog die goeie kan geniet. Dit is geskenke van God.