PREDIKER 5:5

PREDIKER 5:5 NLV

Moenie dat jou mond jou na sonde lei nie. Moenie jouself verontskuldig by die verteenwoordiger van die tempel deur te sê: “My belofte was ’n fout!” nie. Hoekom wil jy God kwaad maak met wat jy sê sodat Hy die werk van jou hande vernietig?

Gratis leesplanne en oordenkings oor PREDIKER 5:5