Prediker 5:5

Prediker 5:5 AFR20

Moenie jou mond toelaat om jou liggaam te laat sondig nie. Moenie voor die boodskapper van God sê dat dit 'n onopsetlike fout was nie. Waarom moet God vertoornd word oor jou woorde en jou handewerk vernietig?

Gratis leesplanne en oordenkings oor Prediker 5:5