PREDIKER 7:13-14
PREDIKER 7:13-14 NLV
Kyk hoe God te werk gaan: Wie kan iets reguit maak wat Hy krom gemaak het? Geniet die dag van voorspoed. Maar wanneer teëspoed kom, onthou, God gee die een sowel as die ander sodat die mens nie sal weet wat met hom sal gebeur nie.


