EKSODUS 26:33

EKSODUS 26:33 NLV

Nadat jy die gordyn gehang het, moet jy die ark van die verbond agter die gordyn kom neersit. Die heiligdom word met hierdie gordyn van die Allerheiligste deel van die tent afgeskort.

Gratis leesplanne en oordenkings oor EKSODUS 26:33