EKSODUS 37:1-2

EKSODUS 37:1-2 NLV

Besaleël het toe die ark van akasiahout gemaak. Dit was een en ’n kwart meter lank en ’n driekwart meter breed. Hy het dit aan die binne- en buitekant met goud oorgetrek. Buite-om het dit ’n versierde rand gekry.