EKSODUS 4:11-12

EKSODUS 4:11-12 NLV

“Wie gee vir die mens ’n mond?” vra die HERE hom. “Wie maak mense stom of doof? Wie laat hulle sien of maak hulle blind? Is dit nie maar net Ek, die HERE, nie? Loop, gaan maak soos Ek vir jou sê! Ek sal jou goed laat praat en vir jou voorsê wat jy moet sê.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor EKSODUS 4:11-12