EKSODUS 4:11-12

EKSODUS 4:11-12 AFR83

Daarna sê die Here vir hom: “Wie het aan die mens 'n mond gegee? Wie maak stom of doof of siende of blind? Is dit nie Ek, die Here, nie? Gaan nou, Ek sal jou help met die praat en jou leer wat jy moet sê.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor EKSODUS 4:11-12