Eksodus 4:11-12

Eksodus 4:11-12 AFR20

Daarop sê die HERE vir hom: “Wie het 'n mond vir die mens beskik, en wie maak stom of doof, siende of blind? Is dit nie Ek, die HERE, nie? Gaan dan nou! Ek sal met jou mond wees en jou leer wat jy moet sê.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 4:11-12