EKSODUS 4:14

EKSODUS 4:14 NLV

Toe het die HERE Hom vir Moses vererg. “Goed,” het Hy gesê. “Wat van jou broer, Aäron, uit die Leviete? Hy kan tog goed praat. Hy is alreeds op pad om jou te kom ontmoet. Hy gaan baie bly wees om jou weer te sien.

Gratis leesplanne en oordenkings oor EKSODUS 4:14