Eksodus 4:14

Eksodus 4:14 AFR20

Die toorn van die HERE het teen Moses ontbrand en Hy het gesê: “Is Aäron, die Leviet, nie jou broer nie? Ek weet dat hy welsprekend is. Wat meer is, kyk, hy is op pad om jou te ontmoet; en wanneer hy jou sien, sal sy hart verheug wees.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 4:14