ESEGIËL 17:24

ESEGIËL 17:24 NLV

En al die bome sal weet dat dit Ek, die HERE, is wat die groot boom afgekap het en die klein boompie groot laat word het. Dit is Ek wat die groen boom laat verdroog en nuwe lewe vir die dooie boom gee. Ek, die HERE, het gepraat! Ek sal doen wat Ek gesê het.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor ESEGIËL 17:24