ESEGIËL 37:7-8

ESEGIËL 37:7-8 NLV

Ek het gesê soos Hy my beveel het. Skielik was daar ’n gedreun terwyl ek praat. Die bene van elke liggaam het bymekaargekom soos dit voorheen was. Terwyl ek gekyk het, het spiere en vleis oor die bene gevorm. Toe het vel die liggame toegemaak. Maar daar was nie lewe in hulle nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor ESEGIËL 37:7-8