ESEGIËL 5:11

ESEGIËL 5:11 NLV

“So seker as wat Ek leef, sê die oppermagtige HERE, sal Ek jou volledig afsny. Ek sal jou nie jammer kry nie omdat jy my tempel verontreinig het met walglikhede en afskuwelikhede.