Esegiël 5:11

Esegiël 5:11 AFR20

Daarom, so seker as wat Ek leef,” is die uitspraak van my Heer, die HERE, “omdat jy my heiligdom verontreinig het met al jou verfoeilike afgode, met al jou afstootlike dade, gaan Ek ook 'n skeermes inlê. Ek sal nie 'n traan stort nie. Ek sal geen deernis hê nie.