ESRA 3:11

ESRA 3:11 NLV

Hulle het die HERE geloof en gedank deur te sing: “Hy is goed! Sy troue liefde vir Israel sal nooit ophou nie!” Al die mense het daarna hard uitgeroep terwyl hulle die HERE geloof het omdat die fondasie van die HERE se tempel gelê is.

Gratis leesplanne en oordenkings oor ESRA 3:11