ESRA 5:11

ESRA 5:11 NLV

“Hulle het soos volg geantwoord: ‘Ons is die dienaars van die God van die hemel en die aarde. Ons herbou die tempel wat baie lank gelede hier deur ’n beroemde koning van Israel klaar gebou is.