ESRA 6:14

ESRA 6:14 NLV

Die prediking van die profete Haggai en Sagaria seun van Iddo het die Joodse leiers aangespoor om met die werk aan te gaan. Soos die God van Israel beveel het en op bevel van Kores, Darius en Artasasta, die konings van Persië, het hulle die tempel uiteindelik klaar gebou.