GENESIS 10:9

GENESIS 10:9 NLV

Hy was ’n voortreflike jagter voor die HERE. Sy naam het soos ’n spreekwoord geword en mense het gesê: “Soos Nimrod, die beroemde jagter voor die HERE.”